Nuus
-
Drakensteinse Blue-aanhangers woedend ná kansellasie van konserte
Die Blue-musiekgroep se Suid-Afrikaanse konserttoer is gekanselleer weens ‘n kontrakbreuk deur die promotor Wynand de Villiers. Kaartjiehouers is ontsteld oor die gebrek aan terugbetalings.
-
Drie wat winkel in Wellington beroof vandag in hof
Drie van die vier mans wat Maandag (22 September) die Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, sal Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn. Paarl Post het Maandag berig…
-
Kannemeyer steeds in ‘n pos by Stellenbosch-munisipaliteit
Die opposisie in die Stellenbosse munisipale raad sê die bedanking van Alexander Kannemeyer, ‘n voormalige waarnemende direkteur van korporatiewe dienste en senior menslikehulpbronnebeampte van die munisipaliteit, moenie ‘n manier wees…
-
Jesse Mitchell-moordsaak: Hufke sê hy wil skuld beken
Die saak teen die moordbeskuldigde Rudolf Hufke is Maandag 22 September uitgestel tot Vrydag 3 November wanneer hy na verwagting tot ‘n pleitooreenkoms sal instem wat verband hou met die…
-
VF Plus eis optrede van NWU ná EFF se “Kill the Boer”-lied op kampus
POTCHEFSTROOM – Die VF Plus het Dinsdag geëis dat die Noordwes Universiteit (NWU) standpunt moet inneem nadat lede van die Economic Freedom Fighters (EFF) die omstrede “Kill the Boer”-lied openlik op…
-
Boek oor bendes geskryf
Brenden Ruiter brenden.ruiter@novusmedia.co.za ‘n Oud-bendeleier en gevangene wat Saterdag ‘n boek oor sy lewe bekend stel sê hy hoop die boek kan in skole voorgeskryf word sodat dit kinders oor…
-
Franschhoek-polisievrou aangeval toe sy en kollega bakleiery probeer ontlont
‘n Polisievrou moes verlede Donderdagaand na die Franschhoek-polisiekantoor vir behandeling vervoer word nadat sy aangeval is toe sy en ‘n kollega gereageer het op ‘n bakleiery in Groendal. Die polisievrou…
-
Pa se frustrasie oor boelie kóók oor
PAARL – ‘n Pa se frustrasie oor sy kinders wat elke dag geboelie word, het verlede week ‘n hoogtepunt bereik toe hy die betrokke seun by Ebenezer Primêre Skool in…
-
Dui plaasmoorde en -aanvalle apart in polisie se misdaadstatistiek aan
Geweldsmisdade in die landelike gebiede is kommerwekkend










