Nuus
-
Griekwas: Curriebeker-kampioene kry helde-ontvangs in Kimberley
Die Griekwas-rugbyspan is verlede Sondag met groot blydskap terug in Kimberley verwelkom ná hul oorwinning in die Curriebeker-eindstryd.
-
Klapmuts loop tweede keer in minder as maand deur onder gewapende roof
Inwoners van ’n plaas buite Klapmuts is vroeg Sondagoggend tydens ’n gewapende rooftog oorval toe gewapende verdagtes toegang tot hul woning langs die Ou Paarlpad verkry het.
-
Kaapse Forum wil Boland Rugby se Groot Uitdaag-beker in hof stop
Die Kaapse Forum beplan om die Hoogeregshof te nader om Boland Rugby se Groot Uitdaag-beker te staak weens omkoopklagte, terwyl ondersoeke nog aan die gang is.
-
Gelukwense aan Pieter-Dirk Uys met sy 80ste verjaarsdag!
Vandag vier ons die 80ste verjaardag van een van Suid-Afrika se mees geliefde teaterikone, die satirikus Pieter-Dirk Uys. Pieter-Dirk, gebore in Kaapstad op 28 September 1945, het nou 80 jaar…
-
Duisende verwag op geskiedkundige Mighty Men-saamtrek op die Kaapse Vlakte
Vir die eerste keer in Kaapstad se geskiedenis sal 30 000 mans op 1 November in die Athlone-stadion byeenkom vir ‘n gratis Mighty Men-saamtrek.
-
Staatsaanklaer aanspreeklik vir skadevergoeding ná onregmatige inhegtenisname
‘n Man wat onregmatig in hegtenis geneem is sal skadevergoeding ontvang nadat die hof bevind het geen redelike gronde het vir sy inhegtenisname bestaan nie.
-
Meisieskool Oranje se komedie wen nasionale Allegretto-toneelfees lag-lag ná sukses op sukses
Meer as een Bloemfonteinse skool het uitsonderlik presteer in die nasionale ronde van die FAK Allegretto-toneelfees.
-
Hoof van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem groet die skool wat hom vlerke gegee het
“Ek kan vandag my kolf lig vir die skare en met dankbaarheid erkenning gee aan ‘n plek wat my gevorm en geleer het.”
-
Groei vir Goud-toekennings 2025: Suid-Afrikaanse graanprodusente breek vele rekords
Uitsonderlike prestasie in graanproduksie is weereens gevier tydens die jaarlikse Groei vir Goud-toekenningsfunksie, waar Suid-Afrika se top granprodusente vereer is vir hul uitmuntende opbrengste, innovasie en bydrae tot nasionale voedselsekuriteit.…
-
Gayton sê hy gaan PA onttrek uit alle koalisie-ooreenkomste en ook die RNE
Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance (PA), het Woensdag (24 September) tydens Nasionale Erfenisdagvieringe in Oudtshoorn onthul dat sy party uit alle plaaslike koalisie-ooreenkomste onttrek en dat gesprekke alreeds…










