Nuus
-
Nuwe boek sal skoolhoofde help
Die bekendstelling van die boek Crossing Boundaries, wat op ‘n doktorale studie van dr. Jeremy van Wyk gegrond is, plaas die onderrigrolle van Suid-Afrikaanse laerskoolhoofde onder die vergrootglas. Van Wyk,…
-
Malaria in Luckhoff lyk na geïsoleerde voorval, sê instituut
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.
-
Veiligheid en dissipline in skole kry fokus in Wes-Kaap
‘n Gesamentlike subkomitee, bestaande uit amptenare van die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens, het onlangs die Wes-Kaapse staande komitee oor onderwys oor sy programme ingelig om geweld by…
-
Deurnag in die ry vir gesondheids-dienste
Ure lank, regdeur die nag, staan mense in ‘n lang ry in die hoop om by die Phelophepa-gesondheidstrein in Worcester gehelp te word. Die meeste van dié mense is bejaard…
-
Musikant en teoloog in Bloemfontein oorlede
Die akademikus, musikant en pedagoog Louis van der Watt wat die week in Bloemfontein oorlede is, laat ‘n ryke nalatenskap in beide die musiek- én kerkgemeenskap.
-
Junior skut van Oos-Vrystaat in die kol met vyfde plek op wêreldranglys
Hy het die algehele 49ste plek in die wêreld ingeneem, uit die 405 produksieskuts wat in dié afdeling meegeding het.
-
Net 22% van vullisterreine in land bedryf ‘verantwoordelike afvalbestuur’
Slegs 22% van vullisterreine in die land voldoen aan die minimum vereistes vir verantwoordelike afvalbestuur. Die meeste voldoen nie eens aan die basiese vereistes nie.
-
Langeberg-inwoners ruk op oor kragaankope
Die gort was verlede week gaar in die Langeberg-munisipaliteit met ontstelde verbruikers wat die afgelope week in lang rye by munisipale kantore gestaan het. Inwoners was verslae nadat hulle krag…










