Nuus
-
‘Afrikaans behoort aan almal,’ sê Michael Jonas tydens Taalmonument se 50ste viering
Vyftig jaar ná sy inwyding staan die Afrikaanse Taalmonument (ATM) steeds as ‘n kragtige simbool van Afrikaans se groei, veerkragtigheid en diversiteit. Die instelling vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar, wat…
-
Vegtertjie (7) bly opnuut moedig nadat gewas terugkeer
Janique Venter (7) se ouers, Jacques Venter en Nadine Mukheibir, het op Vrydag 3 Oktober die nuus ontvang dat hul dogter se gewas terug is en dat dit nou deur…
-
Jong vrou verdrink by Tietiesbaai, Paternoster
‘n Jong paartjie se visvanguitstappie na Tietiesbaai by Paternoster het Dinsdag 7 Oktober weens ‘n fratsbrander skielik in ‘n tragedie verander toe hulle albei in die yskoue water beland het.…
-
KWDM maak voorbrand en deel wenke vir ‘n veiliger brandseisoen
Wêreldbrandveiligheidsdag word vandag, 8 Oktober herdenk. As deel van die dag se herdenking het die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) sy rol in die bestuur van brande herbevestig. Luidens ‘n verklaring sê…
-
Inwoners staan saam teen aansoeke om in St Helenabaai te myn
ST. HELENABAAI – Terwyl die bekende Weskusdorp Paternoster al geruime tyd ‘n duur stryd teen ‘n omstrede beoogde multimiljoenrandse windplaas voer, het ‘n aangrensende buurdorp sy eie stryd op hande…
-
Boedel van vermoorde prokureur van Kuruman onder kuratorskap
KIMBERLEY – Vrae hang steeds oor die omstandighede en moordenaars van wyle Katlego Sandford Moribe, ‘n prokureur van Kuruman wat voor sy dood ʼn aansoek in die gesig gestaar het…
-
Jongman van Bothasig sterf in ongeluk
Een mens is dood en nog een beseer in ‘n motorfietsongeluk die afgelope naweek in Bothasig. Die voorval het Sondag 5 Oktober op die hoek van Vryburger-rylaan en Boomstraat, Bothasig,…
-
Boere kán nie meer geld in onderhoud van paaie bly inploeg, sê VL
Die departement het bevestig dat hy nie oor die geld beskik om alle dringende padonderhoudsbehoeftes oor die provinsie heen te hanteer nie.
-
Vonnisoplegging van Welkomse prokureur begin in hooggeregshof
‘n Welkomse prokureur wat vroeër vanjaar skuldig bevind is aan verseie klagte insluit3end verkragting, se vonnisoplegging het op 6 Oktober in die Bloemfonteinse hoggeregshof begin.










