Nuus
-
Twee vermeende juweelrowers in skietery by Vaal-tolhek gewond ná Sondag se rooftogte
Ná twee dramatiese rooftogte Sondag 16 November in twee malls in Bloemfontein, is twee vermeende rowers Dinsdag op die N1 in hegtenis geneem ná ‘n wilde skietery op die polisie.
-
Varkboer na beslaglegging: ‘Ek sal veg vir my varke,’ sê ouma
‘Hulle het my varke kom steel,’ sê varkboer na DBV se konfiskasie van 96 varke weens swak toestande, wat haar kleindogter se vlieënierstudies bedreig.
-
Verdagte in hof ná moord op bejaarde van Upington; al meer misdaad kwel
Die 36-jarige man wat vir moord en poging tot moord op ‘n bejaarde egpaar van Upington in hegtenis geneem is, het nie om borgtog aansoek gedoen nie.
-
Dringende optrede nodig om gewelddadige aanvalle en klipgooiery op N2 en R300 te stop
Kaapstad se N2- en R300-hoofweë het oorlogsones vir motoriste geword, met `n skerp toename in klipgooiery en dodelike aanvalle die afgelope tyd.
-
Visserman wat glo van boot in Hawston spring, steeds vermis
Emosionele tonele het Saterdag in die Hawston-hawe afgespeel toe familie en vriende van Calebjude “Long” Hunter wat Vrydag 14 November ter see vermis geraak het, by die soektog na die…
-
Bloemfonteiner terug by die huis ná ongeluk in Amerika
Die Bloemfonteiner wat verlede maand in ‘n ernstige ongeluk op ‘n plaas in Amerika was, is terug by die huis.
-
Drakenstein nou in regstryd oor krisis op Wellingtonse plaas
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week bevestig dat hy nou in ‘n regstryd gewikkel is met die eienaar van die plaas Ou Ruigtevlei buite Wellington, waar bewoners aan hul eie genade…
-
Man verskyn in hof nadat hy werknemer van binnelandse sake byt
Ricardo Williams, beskuldig van aanranding, het ’n immigrasiebeampte van die Paarlse binnelandse sake gebyt. Sy saak is uitgestel tot 26 November.










