Nuus
-
Vrou deur taxi doodgery, waarna taxi aan die brand gesteek word
’n Vrou is Woensdagoggend in Elsiesrivier deur ’n taxi doodgery terwyl sy glo oor die pad gestap het. Omstanders het die taxi daarna aan die brand gesteek.
-
Moedige meisie van Paarl herstel ná operasies
Die jaar het vir Leah le Roux (13) van die Paarl onstuimig begin nadat twee lewensgevaarlike diagnoses op een dag in Februarie met haar en haar gesin gedeel is. Tog…
-
Afgedankte regsman van Wellington duik weer op in bedrogsaak
Afgedankte regsman van Wellington duik weer op in bedrogsaak.
-
Brand woed by Du Toitskloofpas buite die Paarl
Brandbestryders beveg tans ‘n veldbrand by Du Toitskloofpas, hoewel die risiko van opvlammings steeds voortduur as gevolg van hoë temperature en droë toestande.
-
Kommer oor verwagte brandstofpryse
Suid-Afrikaners staal hulle vir ’n moontlike brandstofskok in April. Indien verwagte prysstygings ’n werklikheid word, sal dit na verwagting die skerpste styging in brandstofpryse in die land se geskiedenis wees.…
-
Slagoffers wag nog ná Kersdag maar eis nou grond vir hulp
Twee maande ná die Kersdag-brand wag slagoffers steeds op hulp terwyl hulle nou tydelike erwe eis, maar die Stad Kaapstad het hul versoek van die hand gewys.
-
Byna 50 000 diere reeds teen bek- en klouseer ingeënt in Wes-Kaap
Ongeveer 50 000 diere is teen bek-en-klouseer in die Wes-Kaap ingeënt te midde van voortgesette inentingspogings en monitering.
-
Nederlandse toeriste aangeval op gasteplaas buite Swellendam
‘n Bejaarde Hollandse egpaar is Vrydagaand op ‘n gasteplaas in die Swellendam-omgewing deur booswigte aangeval. Dit is die tweede voorval in ‘n week se tyd.










