Nuus
-
Bloemfonteiners spog met ritse onderskeidings in matriek-eksamen
Leerlinge in Bloemfonteinse skole spog met ritse onderskeidings in die Senior Sertifikaat-eksamen met Jaco Deysel van die Hoërskool Jim Fouché wat ‘n hele nege onderskeidings behaal het.
-
Hoë voorkoms van bek-en-klouseer ‘n ‘ongekende krisis’ in Suid-Afrika
Die hoë en toenemende voorkoms van bek-en-klouseer is ‘n ongekende krisis wat Suid-Afrika bedreig, met ‘n groot impak op die landbou en die veebedryf.
-
Drakenstein steeds in rookwolk gehul; 17 000 ha sover verwoes
’n Reuse-veldbrand in Wemmershoek het ongeveer 17 000 hektaar verwoes, wat noodvergaderings genoodsaak het om brandbestrydingspogings te bespreek.
-
Pasop vir bedrog in naam van “polisie-kommissaris”
Wees bewus daarvan dat die oproep-ID met die nommer 021 417 7148 tans bedrieglik in hierdie selfoonbedrogspul gebruik word.
-
Franschhoek, omliggende gebiede sonder krag weens voortslepende brande
FRANSCHHOEK – Tegniese spanne is na Franschhoek ontplooi te midde van ‘n reuse-kragonderbreking nadat ‘n brandende boom Sondagaand 11 Januarie op ‘n belangrike kraglyn by die Topiary-wynlandgoed op die Wemmershoekpad…
-
Bek-en-klouseer moet tot ramp verkaar word, vra Vrystaat Landbou
Vrystaatse boere vra ingryping van die regering om bek-en-klouseer tot ramp te verklaar. Dit kom ná die ongekende toename in die siekte oor die feestyd.
-
Klein vegtertjie (8) herstel ná operasie om gewas te verwyder
Klein Janique Venter (8) se ouers is hoopvol dat sy ten volle sal herstel ná nog ‘n groot operasie om ‘n reuse-gewas uit haar nek te verwyder.
-
Gedink 2025 was ’n stormagtige jaar in ‘Suidooster’? Stormsterk-drama vir nuwe jaar voorspel!
2026 skop af met ’n behoorlike knal in Ruiterbosch, die denkbeeldige Kaapse woonbuurt waar die gewilde kykNET-sepie, Suidooster, afspeel. Daar is diepe hartseer, ou vetes wat weer vlam vat, harte…
-
OPINIE | 30% of 50%: Droom of werklikheid?
Die bekendmaking van Suid-Afrika se 2025-matriekslaagsyfer plaas die debat oor die slaagsyfer in besonder asook ons onderwysstelsel in die breë opnuut onder die vergrootglas. Prof Michael le Cordeur verduidelik waarom…










