Nuus
-
Van krisis tot kroon: Sewe onderskeidings vir Scottsdene-ster
‘n Leerder van die Hoërskool Scottsdene in Kraaifontein het strawwe persoonlike uitdagings oorkom om uit te blink in haar matriekeindeksamen, in ‘n gemeenskap wat deur bendegeweld en misdaad geteister word.
-
Plaasaanvalle in die Vrystaat weer in die kollig ná twee aanvalle die naweek
Bejaarde boervrou en ‘n boer is die naweek aangerand en ernstig beseer ná twee plaasaanvalle in die Vrystaat.
-
Beseerde brandbestryder suksesvol uit Stettynskloof-berge gered
’n CapeNature-brandbestryder is Saterdagoggend ná ’n nag op die Stettynskloof-berge suksesvol gered nadat sy ‘n beenbesering opgedoen het.
-
Wegholveldbrand verwoes historiese rietdakhuis in die Paarl
‘n Historiese rietdakhuis in die Paarl het afgebrand weens ‘n wegholveldbrand terwyl brandbestryders daarin geslaag het om ander nabygeleë huise te red.
-
Brandbestryders reageer op twee veldbrande in Wes-Kaap
Brandbestrydingspanne het op twee afsonderlike veldbrande in die Wes-Kaap gereageer in buite Franschhoek en naby ‘n informele nedersetting in Kleinmond.
-
Tientalle beseer nadat vragmotor met plaasarbeiders naby Piketberg omslaan
’n Ongeluk op die N7 buite Piketberg het meer as 47 seisoenale plaasarbeiders beseer nadat ’n oorlaaide vragmotor omgeslaan het.
-
Jongman van Weskus koelbloedig vermoor; verdagtes vlug toneel
‘n Ma van die Weskus probeer sin maak van haar seun (29) se onsinnige dood nadat hy koelbloedig vermoor is.
-
Geliefde Boishaai-breier lei WP by vanjaar se Cravenweek
Hoër Jongenskool Paarl se Sean Erasmus is aangewys as die hoofafrigter van die WP se o.18 vyftientalspan vir vanjaar se Cravenweek.
-
Beste matrikulant in Vrystaat verklap geheim vir sukses
“Om die nommer-een matrikulant in die Vrystaat te wees, laat my baie emosioneel voel.”
-
Twee van wetstoepassing kry borgtog ná hulle glo omkoopgeld eis
Twee Stad Kaapstad LEAP-beamptes op R1000 borgtog vrygelaat na korrupsie-aanklagte. Saak uitgestel tot April na polisie-lokval waar hulle R3000 omkoping van dronkbestuurder geëis het.










