Nuus
-
Gedwaapie sterf as absolute held
Die sesjarige Gedwaapie was nie net ‘n hond wat as troeteldier aangehou is nie – hy was ‘n lid van die Van der Westhuizen-gesin en het verlede week as ‘n…
-
“Boerevolk” eis sy grondgebied in Vrystaat, Natal en Oos-Kaap terug
In twee inskrywings in die Staatskoerant eis die Boerevolk van die Oranjevrijstaat hul grondgebied terug. Dit sluit die Vrystaat, KwaZulu-Natal en dele van die Oos-Kaap in.
-
Nóg ‘n voetganger sterf op N2 in Macassar net voor veiligheidsprojek
‘n Tweede voetganger sterf op N2 in Macassar net voor die Stad se veiligheidsprojek aangekondig is langs die lughawe-aanloop.
-
Rioolkrisis laat Broadlandspark inwoners sê: ‘Ons is nie diere nie!’
Rioolstortings in Broadlandspark, Strand dwing families beweerlik tot isolasie terwyl kinders siek word van die aanhoudende krisis.
-
‘Glad nie so maklik nie’, sê fyn vragmotorbestuurder
Die eerste keer wat ek my voet in ‘n vragmotor gesit het, was soos “love at first sight”. Ek kan nie die gevoel beskryf nie, maar ek het geweet dit…
-
Goodwood-verpleegster tree ná 40-jaar se toegewyde diens af
Ná bykans 40 jaar die verpleegbedryf groet Suster Viola Harzenberg by die Goodwood-kliniek finaal dié diens.










