Nuus
-
Fout kelder drome: Strand-tiener se universiteitstoelating verdwyn
Jacklynn Mahoepa is oorspronklik vir ‘n kursus aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) aanvaar voordat die mat onder haar uitgeruk is.
-
Kind wat buite Sassa-kantoor siek word, sterf kort ná aankoms by kliniek
Personeel van Sassa se Bellville-kantoor moes inspring om ‘n ma te help nadat haar kind ernstig siek geword het. Die kind is na ‘n naby kliniek gehaas, maar het kort…
-
Bek-en-klouseer ontwrig suiwel-, sowel as rooivleisbedryf
Bek-en-klouseer is een van die mees ontwrigtende siektes vir die suiwelbedryf, het Eduard Loubser, voorsitter van die Durbanville-landbouvereniging, gesê.
-
Vyf vermis ná modderstorting by Kimberley-myn
’n Grootskaalse soek-en-reddingspoging is tans aan die gang by die Du Toitspan-myn van Ekapa Minerals in Kimberley nadat ’n ernstige modderstorting en gepaardgaande vloed vyf werknemers ondergronds vasgekeer het.
-
SIlverfox-slangvanger kritiek, maar toon verbetering
‘n Virus het vermoedelik André du Preez se gesondheid afgetakel en hy het ‘n hartstilstand gehad terwyl hy gehospitaliseer was.
-
Twee verdrink in die Overstrand die afgelope week aangemeld
Twee verdrinkings is weer die afgelope week in die Overstrand aangemeld. Volgens die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het ’n 26-jarige Zimbabwiese man by die Botrivier-strandmeer naby Fisherhaven vermis geraak.
-
Mandela se gevangenishuis heropen in Julie ná opgraderings
Nelson Mandela se gevangenishuis op die gronde van die Drakenstein-gevangenissal in Julie weer vir die publiek oopmaak en ‘n interaktiewe museumervaring bied.
-
Steenhuisen praat met Durbanville-boere oor bek-en-klouseer
Kommer by boere van Durbanville en omgewing oor die landwye krisis rondom bek-en-klouseer het oorgekook by ‘n vergadering.










