Nuus
-
WAT DIE HART VAN VOL IS | N2-muur het soveel meer voordele as net misdaadbekamping
Die beplande N2-muur in Kaapstad bied meer voordele as net misdaadbekamping. Kyk maar net na Europa waar hoë mure langs snelweë is ‘n algemene verskynsel is.
-
Polisie soek hulp om vermeende sakerower te identifiseer
“Die drie het op 16 Maart 2024 omstreeks 06:30 by die perseel van Xone-sekerheidsdienste in die lughawe-nywerheidsgebied ingebreek…”
-
Skade aan Bainskloofpas ná ‘n vragmotor-ongeluk
‘n Vragmotor het skade op Bainskloofpas veroorsaak wat weereens kommer laat ontstaan het oor die pas se polisiëring.
-
KYK | Noord-Kapenaars juig oor milde reën oor wye gebied
Milde en wydverspreide reën val sedert die naweek oor groot dele van die Noord-Kaap.
-
KYK | Ontploffing by substasie laat noorde wéér in die donker
Centlec se spanne werk aan die skade by die Bayswater-substasie nadat daar gisteraand ‘n ontploffing was.
-
Waarom vlekkelose wit linne in 2026 die gasvryheid-sektor se goue standaard sal bly
Wit het die universele taal van gasvryheid geword. Tog lê daar eeue van geskiedenis, simbolisme en operasionele bedoeling agter wit linne en handdoeke.
-
Atlantis-kind voor ma doodgery
Die vyfjarige La-meecha Geland van Atla, wat verlede Dinsdagoggend (17 Februarie) op pad kleuterskool toe voor haar oë doodgery is.
-
Charmaine Laubscher stel haar kant van oorstappery na PA
WESKUS – Die onverwagse bedanking van Charmaine Laubscher, die Saldanhabaai Munisipaliteit (SBM) se onder-burgemeester, uit die Demokratiese Alliansie (DA) en haar aansluiting by die Patriotic Alliance (PA), het skokgolwe deur…










