Die minister van minerale hulpbronne het tydens sy terreinbesoek aan die Ekapa Minerals-myn in Kimberley waar vyf mynwerkers sedert Dinsdag vermis word, ’n somber boodskap gelewer dat die kanse groot…
Die Minerale Raad Suid-Afrika stuur ‘n senior bestuurspan na Kimberley ter ondersteuning van Ekapa Minerals ná die modderstorting by sy Du Toitspan-diamantmyn waar vyf kontrakwerkers vermis word.
Terwyl die grootskaalse soek-en-reddingspoging na vyf vermiste kontrakteurs by Ekapa Minerals se Du Toitspan-myn by Joint Shaft met behulp van Mines Rescue Services (MRS) voortduur, staar uitdagings die reddingswerkers in…
Die ondersoek waarin R1,7 miljoen geroof is word deur ‘n gebrek aan ‘tyd en polisievoertuie’ gekniehalter, terwyl die beskuldigde op parool is ná ‘n vorige veroordeling van gewapende roof.
’n Grootskaalse soek-en-reddingspoging is tans aan die gang by die Du Toitspan-myn van Ekapa Minerals in Kimberley nadat ’n ernstige modderstorting en gepaardgaande vloed vyf werknemers ondergronds vasgekeer het.
“We cannot proceed with a match at a venue where the conditions may pose a threat to player safety or fail to meet international cricket requirements.”