Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
KYK | Groot rusie by Sol Plaatje-raadsvergadering oor betwiste skorsing
Die herrie duur voort by die Sol Plaatje-munisipaliteit oor die skoring van stadsbestuurder, Thapelo Matlala.
-
Dié riglyne help bepaal of jou kind emosioneel gereed is vir graad 1
Ontdek verskeie faktore wat bepaal of jou kind gereed is vir graad 1, insluitend emosionele gereedheid en selfvertroue.
-
Wouter Basson deel lewenslesse uit ’33 jaar se stres’ aan feesgangers
Geloftefeesgangers by die Perdeberg Boerevereniging se jaarlikse viering het Dinsdag 16 Desember in ‘n toespraak deur dr. Wouter Basson gehoor hoe lewenslesse en sterk geloof in hulself en die Opperwese…
-
Nuwe koerant beloof oplewing vir Afrikaans in gedrukte media
Novus Media het aangekondig dat ‘n nuwe weeklikse Afrikaanse koerant, Die Papier, op 6 Maart 2026 bekendgestel sal word.










