Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Moordenaar-verkragter appelleer teen skuldigbevinding en vonnis
‘n Man wat in Februarie vanjaar in die hooggereghof in Kimberley skuldig bevind is van die verkragting en moord van ʼn 11-jarige meisie, wil appelleer.
-
Matthews skuldig bevind aan skietdood van sy gewese vrou
Alberto Matthews (47) is skuldig bevind dat hy sy gewese vrou, Mandy Bailey, in haar huis doodgeskiet het. Hy word volgende week gevonnis.
-
Gebreide prostese veel meer as net wol en vulling; word hoop vir vroue
Die Boesemvriendinne-projek het vanjaar meer as 4 500 wolprostese beskikbaar gestel vir vroue wat ‘n mastektomie moes ondergaan.
-
Leerders, oudleerder wys hul slag in swembad en op skietbaan
Twee leerders van die Hoërskool Kalahari in Kuruman het vroeg November tydens ‘n gala uitgeblink, terwyl ‘n oudleerder in die buiteland sy merk gaan maak het.
-
MENING | Die instel van verpligte gr. R ‘dapper stap’ maar skep kwelpunte
Die instel van ‘n verpligte gr.R is ‘n edele ideaal, maar in werklikheid nie oral ewe uitvoerbaar nie, met kwessies wat nog nie antwoorde het nie.










