Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Man kry vier jaar gevangenisstraf nadat hy suster doodslaan en -skop
KIMBERLEY – ‘n Trokdrywer wat vroeër vanjaar deur die polisie in Mosselbaai aangekeer is en Maandag in die hooggeregshof in Kimberley beken het hy het sy suster in dronkenskap tydens…
-
Verdagte in hof ná moord op bejaarde van Upington; al meer misdaad kwel
Die 36-jarige man wat vir moord en poging tot moord op ‘n bejaarde egpaar van Upington in hegtenis geneem is, het nie om borgtog aansoek gedoen nie.
-
Henderson-verhoor: Selfoon-analis getuig oor drie selfoonnommers
‘n Selfoon-analis het getuig John Ross Henderson, moordverdagte, het drie selfoonnommers en twee handstukke gebruik.
-
Woutri hardloop vir hoop in ysige Antarktika
‘n Bloemfonteiner was die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat verlede week 50km in die Ultra Ice Ultramarathon in Antarktika voltooi het. Lees haar storie.
-
Eerste G20-leiersberaad in Afrika ‘n historiese geleentheid vir Suid-Afrika
Die eerste G20-leiersberaad in Afrika: Belangrike byeenkoms in Johannesburg met wêreldleiers en ekonomiese strategieë.
-
Opleidingskursus bemagtig kleinskaalse boere met beter boerderypraktyke
‘n Groep gemeenskapsboere, insluitend vier vroueboere, het onlangs deelgeneem aan ‘n dorperskaap-opleidingskursus in Williston.
-
Henderson vra glo dat video-inligting van kringtelevisie verander word
John Ross Henderson vra glo dat video-inligting verander word in moordsaak. Ontdek meer oor die hooggeregshof se kruisondervraging.










