Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
LUR van gesondheid se skielike bedanking dui op ‘morele bankrotskap’
Die skielike bedanking van die Noord-Kaapse LUR van gesondheid, Maruping Lekwene, het tot kommentaar uit verskeie oorde gelei.
-
‘Pot rys’ se seën vermenigvuldig met sopkombuis se uitreikingsveldtog
Die Walk-By-Faith-sopkombuis se jaarlikse uitreikingsveldtog was gekenmerk deur seën en skenkings wat aan behoeftiges uitgedeel kon word.
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Bloemfonteiner nou deel van uitgelese groep marathon-atlete in die wêreld
Thinus de Vries van Bloemfontein het Sondag sy sesde groot marathon voltooi en is nou deel van ‘n uitgelese groep marathon-atlete.
-
Bloemhof Makietie: Groot feestelikheid aangebied in Kwêla Dorp van die Jaar
Op 1 November vind die Bloemhof Makietie plaas ná die dorp as Kwêla Dorp van die Jaar vir 2025 gekroon is. ‘n Opwindende feesprogram wag vir besoekers.
-
Moordverhoor ná skietdood: Eksman voer aan vrou se broer het dalk geskiet
Alberto Matthews het in sy eie verdediging in die saak oor sy voormalige vrou se skietdood aangevoer haar broer het haar moontlik geskiet.










