Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Mnr. Vic se bloed bly Diamantveld-blou
Vir Leon Victor – bekend as mnr. Vic – hoof van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley wat pas afgetree het, is niks so kosbaar en onvervangbaar soos ’n goeie persoonlikheidseienskap nie.
-
Hoofartikel: Dra dié vakansie ’n rooskleurige sonbril
Veerkragtig, elasties, sterk, gehard, taai, geeskragtig. Dit is die woorde, na aanleiding van die Engelse woord “resilient”, wat Suid-Afrikaners dalk die beste kan beskryf.
-
Kameeldoring: Lang reis tot hier
Die pad na die twaalfde maand se stukkie vakansie kronkel deur dale so donker soos die diepste oseaan en berge so hoog soos Everest, verby die ysige suidpool en die onbekende noordpool, na die songloed van die weste, na die…
-
Accused in dock for alleged corruption, money laundering
Rhulani Innocent Tshuketana (36), his entity, and Lusapho Donald Williams (40), an employee at the Emthanjeni Municipality, made an appearance before the Petrusville Magistrates’ Court, facing charges of corruption and money laundering.
-
Dion Theys se appèlaansoek teen skuldigbevinding, vonnis verwerp
Dr. Dion Theys, omstrede hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid, se appèlaansoek teen sy skuldigbevinding en vonnis van oortredings van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur is in ’n skerp bewoorde uitspraak deur die hooggeregshof verwerp.
-
Inwoners van Wrenchville spook met watertoevoer
Inwoners van dele van Wrenchville is moeg gespook met waterprobleme. Nie net het 60 huishoudings die afgelope vyf jaar geen lopende water in die krane nie, maar moes ander huishoudings met voorafbetaalde watermeters meer as ’n maand sonder water regkom…
-
Football talent given platform in Kimberley
For the first time, the Sol Plaatje University (SPU) in Kimberley will be hosting the national University Sport South Africa (USSA) Football Championships.
-
Results in mid-January after matric exams end
This year’s National Senior Certificate (NSC) examination was concluded last week, after the exams commenced on 21 October.
-
Students victims of scams
This time of year, students and matrics prepare to start their studies next year. This includes registering with a higher education institution or college, securing accommodation and transport, sourcing textbooks, purchasing laptops, and more.
-
Keep child safe in festive season
During the festive season, efforts must be bolstered to ensure the safety of children, as their protection is everyone’s responsibility.






