Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Northern Cape ‘beacon for green hydrogen’
The unique position of the Northern Cape as a potential leader in South Africa’s green hydrogen and Power-to-X future was the focus at a Green Hydrogen Road Show in Kimberley on 28 November.
-
Verdryf muskiete, verhoed malaria dié somervakansie
Malaria is een aspek wat ’n sonnige somervakansie in ’n onaangenaamheid kan laat ontaard.
-
Geskorste sersante hou onskuld voor in voertuigdiefstalsake
Twee polisiesersante van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se voertuigdiefstal-eenheid in Kimberley wat in verskeie afsonderlike strafsake van onder meer voertuigdiefstal, bedrog en korrupsie aangekla word, hou vol hulle is onskuldig.
-
Conservation heroes of the Northern Cape celebrated
The South African National Parks recognised deserving conservationists at this year’s annual Kudu Awards ceremony.
-
VLV-lid vereer vir 65 j. lidmaatskap
Die argivaris van die VLV Kuruman-tak is onlangs vir 65 jaar se lidmaatskap aan dié vereniging vereer.
-
Nuwe Kimberleyse burgemeester, speaker ‘onwettig’ verkies op nog ’n chaotiese raadsvergadering
Opposisiepartye oorweeg regstappe ná nog ’n chaotiese spesiale raadsvergadering op Donderdag by die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley, waarop die ANC gesorg het dat Dipuo Peters en Martha Bartlett tot nuwe burgemeester en speaker verkies is.
-
Henderson was op die misdaadtoneel
John-Ross Henderson, gewese polisieman wat van moord en poging tot moord op Jayson Afrique, en sy vrou, Michayla, aangekla word, het op Donderdag 28 November in die landdroshof in Kimberley getuig dat hy kort ná die voorval op die toneel…
-
Potpourri: Te lank én te kort
Hierdie jaar is tegelykertyd te lank en te kort. Dit was weer ’n jaar vol hoogte- en laagtepunte. Goeie nuus. Slegte nuus. Uitdagings.
-
Twyfelhoekie: Verskil wat jy maak verander die hier en nou
Een van die clichés van ons tyd is hoe mense daagliks sê dat hulle ’n verskil wil maak.








