Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
SPU rugby team fighting till end in second Varsity Shield match
A last-minute try sealed the win of 22 – 20 for the visiting team of the Cape Peninsula University of Technology (CPUT) in the Varsity Shield encounter with the Sol Plaatje University (SPU) on a wet Suzuki Stadium in Kimberley…
-
Kameeldoring: Sussie kies eie koers
Van Sussie se sesde verjaarsdag af is sy nie meer op haar mond geval nie en laat ook nie meer op haar wag nie.
-
Potpourri: Soveel word wel verwag van ander
Ek verwag niks meer of minder van ander mense as wat ek van myself verwag nie.
-
Kinders leer meer tydens deelname in klassituasie
In enige klassituasie is daar kinders wat nie deelneem nie terwyl hulle in groot groepe ingedeel is.
-
Inheemse, bedreigde plante ter waarde van halfmiljoen rand onderskep
Drie verdagtes is in hegtenis geneem en bedreigde plante ter waarde van ongeveer R500 000 is deur lede van die polisie in Kamieskroon in die Noord-Kaap onderskep.
-
Hoofartikel: Waarneming skep ander waarheid
Die persepsie bestaan van ’n oënskynlike stilstand in Suid-Afrika om korrupsie te beveg. Dit volgens die 2024 Korrupsie-persepsie-indeks (CPI) wat op 11 Februarie deur die anti-korrupsie beweging Transparency International uitgereik is.
-
Years of dedication celebrated
A total of 60 long-serving employees of the Beefmaster Group, Kimberley’s largest private employer, were recognised for their dedication and commitment across the group’s operations.
-
Dierevriende gehelp met bakkievrag kos
Meer as R9 000, asook ’n “bakkievrag” vol kos vir die honde en katte by die DBV in Kimberley, is tydens die 4 km-Valentynsdagpretstap en -drafgeleentheid van die Kimberley Harriers-hardloopklub ingesamel.
-
Twyfelhoekie: Besin oor geweldige krag van woorde
Vanmiddag toe dit saggies reën en ek sit en nadink oor die wonder en seën van reën, kon ek nie anders as om terug te dink aan die afgelope week nie.






