Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Model van Noord-Kaap pryk in New York
Cleantha Koetzee, ’n model van Upington, was in Februarie in New York waar sy modelwerk tydens die New York Fashion Week (NYFW) gedoen het.
-
2025: Year of women’s chess
Chess South Africa (Chess SA) declared 2025 as the Year of Women’s Chess, saying this initiative will be implemented with the support of the World Chess Federation’s (FIDE) Women’s Commission.
-
Learners equipped to combat crime, social ills
In a first for the Northern Cape, nearly 200 learners of the Tetlanyo High School and the Emang Mmogo Comprehensive School in Galeshewe, Kimberley, completed the Safer South Africa Foundation’s (SSAF) flagship Criminal Justice Programme (CJP).
-
Attie Jooste-moordsaak uitgestel vir beskuldigde om na getuie te soek
Die derde beskuldigde in die moordsaak, waar Attie Jooste in 2018 op sy kleinhoewe buite Jan Kempdorp vermoor is, gaan Dinsdagoggend 25 Februarie vergesel word deur die polisie om na ’n getuie te soek om in sy verdediging te getuig.
-
Henderson: Nuwe feite vir appèl voorgelê
John Ross Henderson, wat van moord en poging tot moord beskuldig word, het genoeg uitsonderlike omstandighede en toepaslike nuwe feite bewys. Só het die hooggeregshof in Kimberley op 19 Februarie in ’n aansoek om appèl teen die weiering van borgtog…
-
‘Dinge gebeur in Riverton’ om watersekerheid te bevorder
Die aflewering van die eerste pype vir die vervanging van die grootmaatpypleiding vanaf die Riverton-watersuiweringsaanleg teen die Vaalrivier tot by die Newton-reservoir in Kimberley, word as ’n mylpaal beskryf om watersekerheid in die stad te verseker.
-
Begrip, persoonlike ervaring dra by om verslawing te oorwin
Vanuit persoonlike ervaring van afhanklikheid aan middels soos drank, dwelms en oor-die-toonbank-medisyne, en vanuit die wete dat dit oorwin kan word, ontvang elkeen wat die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) besoek, begrip.
-
-
Slagoffers ‘verneder, met minagting’ behandel
Itumeleng Machabe (27), veroordeelde verkragter en moordenaar, het sy slagoffers verneder en met minagting behandel. Machabe, wie ook as ‘n kuberboelie beskryf is, se dade en die dade van ander soos hy, het nie net ‘n invloed op die slagoffers…
-
‘Arrogante Sol Plaatje doen min aan rou riool in Kamfersdam’
Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley het met ’n arrogante, kwaadwillige en traak-my-nie-agtige houding hulle geensins aan ’n 2024-hofbevel gesteur rakende die rioolbesoedeling van die oorvol Kamfersdam.










