Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Barney bekla sy lot in hof oor ‘opgemaakte stories van getuies’
Barney, oftewel George Peters, vermeende bendeleier van die Noord-Kaap en een van 17 aangeklaagdes wat op meer as 100 aanklagte van onder meer rampokkery en moord tereg staan, het sy lot teenoor die regter bekla en gesê hy “kan nie…
-
Polisie soek slagoffer van middestadrooftog
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein is op soek na die slagoffers van ‘n rooftog wat in die middestad plaasgevind het.
-
-
Inmenging belemmer soektog na Joshlin
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party…
-
Women attend Griquas rugby clinic eagerly
A large number of school-going girls from Gr. 8, as well as young women, registered for the first-ever Women’s Rugby Clinic, presented by the Griqualand West Rugby Union (GWRU) in Kimberley. Organisers are extremely pleased with the big turnout.
-
Skuldversuim van munisipaliteit kring uit na alle inwoners
Die Gamagara- plaaslike munisipaliteit se voortgesette versuim om sy verpligtinge ingevolge Eskom se skuldverligtingsprogram na te kom, hou gevolge vir dienslewering in, en kan daartoe lei dat R387 miljoen se skuldverligting van die nagenoeg R676 miljoen verbeur word.










