Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Skuts tref kol in kompetisie
DIE skuts van die Sishen-skietklub het die wind en weer getrotseer om aan die Suid-Afrikaanse Intertak- en Streekskietkompetisie deel te neem. Die wind het met tye teen 20 km per uur gewaai en die reën het nie juis die skietomstandighede…
-
Skole en ouers korrel knap
DIE eerste liga-skoleskietkompetsie is in Maart deur die Laerskool Oranje-Noord en die Hoërskool Duineveld aangebied. In die o.21-veergeweerstaanposisie-afdeling het Paul van Zyl van die Hoërskool Upington ’n goue medalje gewen en Magdaleen du Preez van die Hoërskool Kuruman ’n silwermedalje.…

