Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sportsterre gesoek vir erkenning
SuperSport en Let’s Play, in samewerking met Kalahari Bulletin, wil erkenning gee aan leerlinge wat uitstekend in sport presteer.
-
Kimberley se Botha gereed vir Comrades
Altesaam 54 Bothas tel onder die bykans 25 000 atlete wat vanjaar die Comrades-marathon sal aandurf. Een van hulle is Kimberley se eie HJ Botha, klubkaptein van die Vodacom Kimberley […]
-
Vyftien pak Comrades aan
Altesaam 15 atlete van Kimberley Harriers sal Sondag die Comrades-marathon tussen Durban en Pietermaritzburg aandurf. Die amptelike afstand van vanjaar se wedloop is 86.83 km. Die atlete moes heeljaar oefen […]
-
Dorp draf met die louere weg
Die afgelope Saterdag (25/05) het twee spanne uit die ZFM-Sub-unie aan die Tafel Lager-Superliga deelgeneem. Die United-rugbyklub het na Kimberley gereis om teen Kimberley-rugbyklub uit te draf. Ongelukkig het die tuisspan die stryd gewen met 54 – 32
-
-
Dorp behaal oorwinning na Sew
Die afgelope Saterdag (25/05) het twee spanne uit die ZFM Sub-unie aan die Tafel Lager Superliga deelgeneem. United Rugbyklub het na Kimberley gereis om teen Kimberley Rugbyklub uit te draf. Ongelukkig het die tuisspan hierdie stryd gewen met 54-32.
-
Stuur sportnuus
Skole en sportklubs in die verspreidingsgebied van Kalahari Bulletin word genooi om sportnuus met foto’s na lecrecia.prins@volksblad.com vir plasing te stuur. Berigte moet volledige uitslae insluit, asook die name en vanne van die mense op foto’s
-
Spanne pak mekaar
Die Hoërskool Kalahari het Saterdag (04/05) ’n sportdag teen die Hoërskool Martin Oosthuizen (HMO) van Kakamas in Kuruman aangebied.
-
-
Call for models, actors and singers
Aspiring models, actors, singers and dancers from Kimberley and surrounding areas will get the opportunity to showcase their talents on International Workers’ Day when international talent scouts will be visiting […]








