Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Drawwer in Carringtonweg aangeval
’n Atletiekklub van Kimberley oorweeg dit om weer wagte in te span om drawwers soggens te fiets te begelei en op te pas nadat nóg ’n vroueatleet vroeër vandeesweek glo […]
-
Staking verby
Munisipale werkers van Kimberley se staking wat verlede Donderdag begin het, is verby. Die werkers van die Sol Plaatje-munisipaliteit sal volgens Dailey Semau, voorsitter van die Sol Plaatje-tak van Samwu, Dinsdag […]
-
Vrese oor ontwrigting tydens protesoptrede
Kimberley kan Vrydag weens ’n volskaalse staking deur die Samwu-vakbondlede lamgelê word nadat sommige vakbondlede reeds Donderdagoggend die middestad met protesoptrede ontwrig het. Die vakbond beplan om hul “wettige staking” […]
-
Inbrekers ry in muur vas
Die stil buurt van Royldene in Kimberley is Sondagoggend wakker geruk toe drie vermeende inbrekers met hul slagoffer se rooi Golf-voertuig in hul vlugtog teen ‘n buurman se grensmuur vasgery […]
-
Hond opgehang, by kerk ingebreek
Die polisie van Hartswater ondersoek saam met die Dierebeskermingsvereniging (DBV) blykbaar ’n voorval waartydens daar Maandagaand (08/07) glo by ’n kerk in Hartswater ingebreek is en ’n hond aan ’n […]
-
Sportman se dood skok
Die tragiese dood van ’n bekende in rugby- en krieketkringe het verlede week skokgolwe deur die sportgemeenskap gestuur. Gary Rodwell (60), oud-Kimberliet wat Griekwaland-Wes in rugby en krieket verteenwoordig het, […]
-
Derde keer aan wenkant
Ná twee jaar van strooijonker speel, het Griekwas uiteindelik Sondag (23/06) daarin geslaag om die SuperSportuitdaagreeks te wen.
-
-
Vrou verskyn vir moord op eie baba
’n Vrou van Hondeklipbaai in die Noord-Kaap wat na bewering haar eie baba dogtertjie doodgemaak het verskyn more in die periodieke hof in Garies. Chirelda Lombard (32) is Maandag […]
-
Ruiter pronk gou in VSA
Jessi Wessels, ’n saalperdruiter van Upington, gaan eersdaags in New Orleans aan ’n ruiterkunskompetisie deelneem.










