Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Nuwe spelers tree aan
Ashlon Davids (26), ’n veelsydige agterspeler, is een van die nuwelinge by die Poubloues. Dié boorling van Malmesbury wil homself in die nr. 10-trui vestig.
-
Kalahari-skuts hou provinsie se naam hoog
Drie van die Hoërskool Kalahari se skuts het in die September-vakansie as deel van die Noord-Kaap-span aan die nasionale kampioenskapsbyeenkoms in Kaapstad deelgeneem.
-
Sportsterre gesoek
SuperSport Let’s Play se Sportster van die Maand-kompetisie is oop vir enigeen van 6 tot 18 jaar oud.
-
Spanne deel ligabeker
Die ZF Mcgawu-streek het onlangs in die eindstryd van die Presidentsbeker-rugbyliga gespeel.
-
Learners get into the swing of it
The Sishen Golf Club hosted the IdrivechipandputtSA golf development programme on Sunday (15/09).
-
Sportsterre gesoek
SuperSport se Let’s Play Sportster van die Maand-kompetisie is oop vir enigeen van 6 tot 18 jaar oud.
-
Nuuswenke ingewag
Skole en sportklubs in Kalahari Bulletin se verspreidingsgebied kan sportnuus en -foto’s na lecrecia.prins@volksblad.com stuur.
-
Skole dis fees van rugby op
Die Hoërskool Kalahari se o.15-rugbyspan het die naweek (07/09) die sewesrugbytoernooi op die Kalas-kuierfees gewen.
-
Sterre gesoek
SuperSport se Let’s Play Sportster van die Maand-kompetisie is oop vir enigeen van ses tot 18 jaar oud.
-
Drawwer in Carringtonweg aangeval
’n Atletiekklub van Kimberley oorweeg dit om weer wagte in te span om drawwers soggens te fiets te begelei en op te pas nadat nóg ’n vroueatleet vroeër vandeesweek glo […]






