Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ons Kalahari
’n Bakkie en sy skaduwee ry al langs die treinspoor buite Kathu. Die belofte van reën hang in die wolke. Het jy ’n foto waarmee jy wil spog? Stuur dit na alzane.narrain@media24.com. Foto’s moet minstens 1 MB groot wees.
-
Klagte teen polisie neem drasties toe
Die Noord-Kaap het van die aanvang van die inperkingstyd op 26 Maart tot 5 Mei persentasiegewys die derde grootste toename in die land in klagte teen die polisie getoon.
-
Fyn waarneming lei na Twyfelhoekie
Vir nege jaar reeds skryf Hannes Noëth weekliks ’n rubriek vir Twyfelhoekie in Noordkaap. En tog, sê dié uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand en voorheen predikant, dat sy temas vir Twyfelhoekie nooit opraak nie.
-
Be grateful for sacrifices of essential workers
So many essential workers are putting themselves at risk during the coronavirus pandemic in our country.
-
Desperaat vir kos
Tonele van kinders wat op die vullisterrein by Calvinia soek na kos het mense hewig ontstel. Inwoners is woedend omdat kospakkies van die regering glo nie op voetsoolvlak uitkom nie. Volgens Stanley Peterson, leier van die Khoisan Revolusie-party, wat foto’s…
-
Leerling mik om vir SA te speel
’n Meisie met vele talente is hoe ’n mens die Hoërskool Postmasburg se Loshé Grobler (15) kan beskryf.
-
Initiatives for employees applauded
Northern Cape Premier Dr Zamani Saul says the initiatives launched by Anglo American’s Kumba Iron Ore to support its employees and host communities during the Covid-19 pandemic will go a long way to help the provincial government contain the pandemic
-
In die eg verbind
Hennie en Zelda Fourie van Kuruman is op 7 Maart by Beyond the Moon in George getroud.
-
Wag nie aangekla ná hy sakeman glo in gesig skiet
’n Veiligheidswag van Kuruman wat die naweek in die polisieselle deurgebring het nadat hy glo ’n sakeman met ’n rubberkoeël in die gesig geskiet het, is nie strafregtelik aangekla nie.
-
Dié swaarkry die moeite werd
Die hele wêreld beleef swaarkry weens ’n virus wat niemand ontsien nie. En ja, baie rampe het ons al getref wat ons nie veroorsaak het nie.







