Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Level 3: More sectors open, but under strict measures
President Cyril Ramaphosa announced on Sunday (24/05) that the whole of South Africa will enter level 3 of the lockdown from 1 June. This will ease a number of the regulations, including the sale of liquor.
-
-
Sê hul sê . . . digitaal
Die Hoërskool Upington spog met drie leerlinge wat deurgedring het na die eindronde van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie. Die leerlinge het digitaal aan die kompetisie deelgeneem.
-
‘Moenie goeie krisis mors’
In die Kalahari het die impak van die inperking ondernemings, wat reeds die afgelope paar jaar onder die verlammende droogtetoestande gebuk gaan, hard getref.
-
Fikses ding nog mee
’n Virtuele stap- of hardloopgeleentheid, asook ’n virtuele bergfietswedren, word op Saterdag 6 Junie deur Lion Roars, in samewerking met Run Walk for Life aangebied.
-
Ons Kalahari
Die rustigheid van die Kalahari-plaaslewe vasgevang. Hier wei twee skape rustig in die skadu van ’n boom.
-
Campaign enables victims to sound the alarm
Victims of gender-based violence will now be able to sound the alarm with the distribution of 600 Memeza personal alarms in the Northern Cape.
-
-
Upington se skrywers blink uit
Vier leerlinge van die Hoërskool Upington het skitterend gevaar in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Poort-skryfkompetisie.
-
Speler werk aan droom
Van kleintyd af droom die Hoërskool Kathu se Dihan “Gogga” Janse van Rensburg (14) daarvan om sy land as Springbok of Protea te verteenwoordig.







