Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ratepayers demand action
The “unacceptable and poor service delivery” of the Sol Plaatje Municipality in Kimberley is the driving force behind a meeting to discuss ways of turning the situation around. The meeting, hosted at the Horseshoe Inn at 17:00 on Wednesday (16/02),…
-
Ritchie ’n nagmerrie, sê inwoners
As dit nie so moeilik was sonder water nie, sou hulle kon lag oor al die verskonings wanneer Ritchie al weer nie water het nie.
-
-
Exhibit ‘touches history’
In 1912 the Titanic was famously described as an “unsinkable” ship. Some would say that may have sealed her fate. She would embark on her first voyage to New York City on 10 April, only to encounter an iceberg five…
-
-
Pofadder-moord: Twee sit lewenslank
Die mans wat Leon Brits (41), hotelier van Pofadder, op 7 Oktober 2020 in sy huis aangeval, gesteek en verwurg het, is Donderdag (03/02) ’n lewenslange vonnis in die hooggeregshof in Upington opgelê.
-
Griekwas trek Pumas se tande in ‘klipharde wedstryd’ op tuisveld
Dit was allermins ’n afgeronde vertoning, maar Griekwas het op Woensdag 2 Februarie sy eerste sege in vanjaar se Curriebeker-rugbyreeks behaal deur die Pumas in Kimberley met 41 – 20 te klop.
-
Hoofartikel: Padtoestande ’n resep vir ’n ramp
Suid-Afrika het van die gevaarlikste paaie om op te bestuur.
-
Aanneming belig
’n Spesiale boek vir aanneemouers en -kinders is deur die bekende kinderboekskrywer Jaco Jacobs geskryf en bekend gestel.
-
Snoeiwerk die ware sleutel tot groei
Die begin van die jaar is die tyd wanneer die Suid-Afrikaanse roosdoyen Ludwig Taschner tuiniers aanmoedig om hul rose noukeurig te bekyk.








