Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Verlede kry gou gestalte
Van 18 tot 20 Maart kan mense uitsien na tradisionele kos en feestelikhede by In die Laer by die 8 Myl-venue buite Kimberley.
-
Georgestraat: Inkopietogte lei na een van oudste strate
Ná meer as 130 jaar gedy Georgestraat in Kimberley steeds as ’n nywerheidsgebied, met ’n verskeidenheid ondernemings wat onverpoos hier besigheid doen.
-
Liefde strek tot uithoeke van wêreld
Hy beteken die wêreld vir haar – daarom het sy op Valentynsdag “stukkies van die wêreld” aan hom gegee.
-
OB geskok oor hoofstad
Die Openbare Beskermer (OB) en haar adjunk het Vrydag (18/02) die sweep onder die Noord-Kaapse uitvoerendekomiteelede geklap ná ’n oorsigbesoek waartydens hulle hul skok oor die swak toestand van Kimberley en gebrek aan leierskap uitgespreek het.
-
Afrika-toernooi in vooruitsig vir Kby
Boogskutters oud en jonk het Saterdag (19/02) by die Laerskool Du Toitspan in Kimberley byeengekom vir die eerste Noord-Kaapse provinsiale kompetisie van Africa Genesis Archery South Africa NPC (AGA-SA).
-
The Road Accident Fund explained
If you or a close family member has been injured in a road accident, you may be investigating how to claim from the Road Accident Fund (RAF).
-
Runners support furry friends
At the Kimberley Harriers Running Club’s annual SPCA Valentine’s Fun Run, much needed items and money were donated to assist the assocation.
-
‘Kaders ontplooi’; dienste agterweë
Dit is ’n sprekende voorbeeld van kaderontplooiing wat belastingbetalers se geld eet.
-
AGW elect new president
The newly elected president of Athletics Griqualand West (AGW) is Lorato Banda.
-
‘Kreatiewe spanning’ met OB-kantoor goed, sê Saul
Tydens die verrassingsbesoek van Busisiwe Mkhwebane, Openbare Beskermer (OB), aan Kimberley verlede week het adv. Kholeka Gcaleka, adjunk-OB, ’n preek oor etiese leierskap afgesteek.










