Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vroeg uit die vere gee woema vir dag
In die derde eeu voor Christus het die Griekse wysgeer Aristoteles al gesê as jy vroeg opstaan, waarborg dit gesondheid, rykdom en wysheid. Maar nie almal wil met hanekraai uit die kooi spring nie.
-
-
Lewende Water: Gebed openbaar hoop
Wanneer die hede ondraaglik en die toekoms duister of bedreigend is, vra ons dikwels dat mense vir ons bid.
-
Goue jare ’n plesier met groep
Talle interessanthede is vanjaar op die program vir die Kathu Goue Gerwe, ’n groep vir bejaardes.
-
Masters face off on pitch
On Saturday (26/02) at the Donkerhoek Ground in Kimberley, friendly soccer games were played between Ghetto United and Kappa United.
-
-
Versorgers in aanvraag
Solidariteit Helpende Hand se opleidingsprogram vir tuisversorgers het binne ’n jaar van twee studiesentrums met 18 studente na vyf sentrums met 50 studente uitgebrei.
-
Vrou vas oor dwelms in kussing
’n Vrou (22) van Kimberley is agter tralies vir vermeende dwelmhandel nadat die polisie haar Donderdag (24/02) met 1,6 kg se kristalmetamfetamien (tik) en 100 Mandrax-tablette betrap het.
-
Sopa: Planne vir NK uitgestip
Dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, het in sy vierde provinsiale rede Donderdag (24/02) in Upington die soveelste keer oor sy planne vir ’n moderne, groeiende provinsie gepraat terwyl opposisiepartye van sy voornemens geprys het.
-
Military intake commences
As part of the South African National Defence Force’s (SANDF) 2022 intake for the Military Skills Development System, 3 South African Infantry Battalion (3 SAI Bn) in Kimberley will also receive new recruits.





