Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skokkende onwettige mynbedrywighede oopgevlek
Mense so jonk soos 16 jaar myn met drukbore in lewensbedreigende, mensgemaakte tonnels wat enige oomblik kan meegee.
-
‘Jy sal niks onthou nie’
’n Vrou (53) wat pas ná ’n operasie in die Mediclinic Gariep in Kimberley na bewering deur ’n manlike verpleër in die herstelkamer betas is, het Vrydag (17/06) haar eerste sessie berading gekry.
-
Departement van gesondheid glo herstel lê voor
Ná jare se swak ouditmenings meen die sukkelende Noord-Kaapse departement van gesondheid hy is op pad na herstel.
-
-
-
Burgemeester in hof
Die uitvoerende burgemeester van die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit, sy vrou en nog twee mense moet weer op 11 Julie in die streekhof in Upington verskyn op twee aanklagte van bedrog met die finansiering van voertuie.
-
Health train visits NC
The Phelophepa Healthcare Train has brought some relief to communities who do not have access to medical care. The train arrived in Kimberley early in June and later departed for Upington and De Aar.
-
Soccer: Teams’ effort tireless
This weekend teams continue their battle in the Sol Plaatje Masters Football League. The recent results are:.
-
-
Man vasgetrek ná misdade, moord
’n Man van Daniëlskuil is in hegtenis geneem nadat hy ’n bloedspoor van misdaad in die gebied agtergelaat het.







