Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Dorp skoner danksy inwoners
Die duikweg in Schreuderstraat (N14) en sommige parke in Upington is weer netjies nadat DA-raadslede van die Dawid Kruiper-munisipaliteit en ander aktiviste dit op 27 April, Vryheidsdag, skoongemaak het.
-
Witsand-reservaat ‘word verwaarloos’
Die bestuur en personeel van die Witsand-natuurreservaat gee glo te min aandag aan die onderhoud van die veld en buitegeriewe.
-
Rugbyspanne pak mekaar in klubwedstryde
Spanne van verskeie rugbyklubs in die ZF Mcgawu-streek het Saterdag (23/04) kragte gemeet.
-
Boskonsert word ‘tentkonsert’
Wat veronderstel was om ’n konsert onder die sterrehemel te wees moes inderhaas ’n konsert in ’n markiestent word.
-
Twyfelhoekie: Selfsug betaal nie op lang termyn
As almal wat hom geken het eerlik wou wees, sou hulle erken het dat dit maar eintlik van jongs af ’n patroon was.
-
21 000 medical posts vacant
The Northern Cape is the province with the highest number of vacancies for specialist medical personnel, at a staggering 46%.
-
Rally set to thrill
The Smiley’s Motorcycle Club presents its rally from 6 to 8 May at Route 64, Gum Tree Lodge, Kimberley.
-
Ruiters sit stewig
Die eerste Berg Bul-rodeo was suksesvol, met goeie ondersteuning deur die publiek ongeag reënerige weersomstandighede.
-
‘Hoopdraer’ vir werk vereer
In tyd van nood is sy ’n baken van hoop wat gewillig ondersteuning bied. Sy het ’n onblusbare passie vir haar werk en is heeltemal toegewyd.
-
Pizza ’n geurige gereg
Kokkedoor-wenner en TV-sjef Tiaan Langenegger maak graag iets besonders uit alledaagse bestanddele.






