Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Gesondheid se herstel lê voor’
Ná jare se swak ouditmenings meen die sukkelende Noord-Kaapse departement van gesondheid hy is op pad na herstel.
-
Potpourri: Potensiaal vra dóén
Soms sien ’n mens dat ’n eiendom te koop is met die beskrywing daarvan wat in alle eerlikheid lees: “In need of TLC.” Dit beteken, in baie gevalle, dat ’n groot klomp geld en baie tyd op hierdie eiendom bestee…
-
Meer gevalle van bek-en-klouseer wek kommer
Kommer heers onder boere en die departement van landbou oor die styging in gevalle van bek-en-klouseer in Noordwes. Reggie Ngcobo, woordvoerder van die nasionale departement van landbou, sê in die afgelope twee weke is 14 nuwe gevalle van bek-en-klou
-
Archery event draws near
For the first time ever, an international archery tournament will be hosted in Kimberley.
-
Top 12 to shine in NC Starlet
The 12 top contestants for the first NC Starlet reality web series competition have been announced.
-
Skokkende onwettige mynbedrywighede oopgevlek
Mense so jonk soos 16 jaar myn met drukbore in lewensbedreigende, mensgemaakte tonnels wat enige oomblik kan meegee.
-
‘Jy sal niks onthou nie’
’n Vrou (53) wat pas ná ’n operasie in die Mediclinic Gariep in Kimberley na bewering deur ’n manlike verpleër in die herstelkamer betas is, het Vrydag (17/06) haar eerste sessie berading gekry.
-
Departement van gesondheid glo herstel lê voor
Ná jare se swak ouditmenings meen die sukkelende Noord-Kaapse departement van gesondheid hy is op pad na herstel.
-
-








