Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Groentestokkies met knoffelbotter
Die geurige “groentesosaties” is ideaal as ‘n bygereg by ‘n vleisbraaigeleentheid.
-
-
Leierskap vereer
Die Presidentsverkenner-eerbewys is ’n nasionale eerbewys vir kulturele leierskap wat deur Die Voortrekkers toegeken word.
-
Vrae oor rioolwerk
Die Gamagara-munisipaliteit het glo ’n kontrakteur van Mafikeng in die Noordwes ontbied om ’n rioolverstopping naby die Laerskool Kathu op te los.
-
Braaivleis-bus skuif; stalletjie bly oop
The Arc, ’n ou munisipale bus wat in D’Arcystraat geparkeer en in ’n kosstalletjie omskep is wat vele honger Kimberliete se mae met braaivleis, pap en slaai gevul het, gaan deur ’n stalletjie vervang word.
-
Location supreme
The Sunny Rock Business Park in Kimberley is strategically situated in Silson Way, just off Schmidtsdrift Road.
-
Team again claims title
The boys’ hockey team of the Northern Cape High School in Kimberley won the Kimberley league for the 15th year in a row.
-
Opknapping koester die geskiedenis
’n Toeris van Gauteng wat onlangs op lede van Die Voortrekkers, Landsdiens, AfriForum en die Rapportryerbeweging afgekom het wat die Burger-monument op Magersfontein skoonmaak, was so beïndruk dat hy sy beursie leeggemaak en die geld aan hulle gesken
-
Vegters klub se trots
Altesaam 125 deelnemers het aan die jaarlikse Diamond Classic en Noord-Kaap-proewe in Kathu deelgeneem.
-






