Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Opleiding beveg brande
Die brand in die Mokala- Nasionale Park buite Kimberley wat die naweek begin het en oor dae heen gewoed het, is een van enkele brande wat die Noord-Kaap die afgelope weke teister.
-
Brand-moordverhoor: Verdagte deur polisiehond platgetrek
‘n Polisielid van die honde-eenheid in Hartswater het Woensdag getuig oor hoe hy ‘n vlugtende verdagte met sy polisiehond aangekeer het.
-
Parke nooi besoekers
Beplan solank aan ’n dagbesoek, want Sanparke se jaarlikse Suid-Afrikaanse Nasionale Parke-week duur van Sondag (11/09) tot Vrydag 16 September.
-
Nuwe boek van NK-skrywer te wen
Die Noord-Kaapse skrywer, Engela Ovies, se tweede boek Flora is nou beskikbaar, en een leser van NoordkaapBulletin staan ‘n kans om die boek te wen.
-
-
2 in hof ná slagplaas in Boshof glo skade ly
Borgtog is vandeesweek in die landdroshof in Boshof toegestaan aan ’n man en ’n vrou wat glo ’n plaaslike slagplaas met meer as R900 000 bedrieg het.
-
Ysterreuse se toekoms belowend
Drie dosente aan ‘n plaaslike kollege is die naweek bekend gestel aan stoomtreine en die moontlikhede wat dit vir toerisme inhou.
-
Hartswater-moorde: Nuwe verwikkeling nadat aanklagte teruggetrek is
Al die aanklagte teen een van die vyf aangeklaagdes in die moordsake op die Brand-gesinslede van Hartswater is Maandag teruggetrek.
-
Botsing eis 11 lewens
‘n Totaal van 11 persone is Sondagmiddag (04/09) dood ná twee voertuie ongeveer 21 km buite Kuruman op die N14 gebots het.
-
Hartswater-moorde: Verhoor van vyf begin vandag in hooggeregshof
Die verhoor in die aanval en moord in Julie 2020 op die Brand-gesin van Hartswater begin Maandag (05/09) in die hooggeregshof in Kimberley.










