Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Donation of R30 could be key to new car
Time is running out to make your donation, earn a ticket, and stand a chance to win a brand new Suzuki S-Presso GL Plus.
-
Lisensieskyf verklap gru-geheim
Dit was die lisensieskyf op Elzabie Brand se gesteelde silwer Mazda CX-5-voertuig met die vals Noord-Kaapse nommerplate wat die vier insittendes se geheim aan die polisie verklap het.
-
Motor kos jou dalk net R30
Die tyd raak min om ’n skenking te doen, ’n kaartjie te ontvang en die kans te staan om die splinternuwe Suzuki S-Presso GL Plus te wen.
-
-
Lesersbrief: Slaggatprojek verblydend, maar beplanning en bestuur kwel
Dit is verblydend om te sien dat nou, ná al die groot byeenkomste die afgelope jaar in ons stad, iets aan die patetiese toestand van paaie in Kimberley gedoen word.
-
Broer, suster verdrink
Die polisie in Postmasburg het ’n geregtelike doodsondersoek begin nadat ’n broer en suster, Christopher (10) en Christolene Madebe (8), Saterdag (03/09) in ’n opgaardam by die ongebruikte Wes-einde-diamantmyn verdrink het.
-
Probleem oorbrugbaar
Die berugte treinbrug in Schröderstraat, Upington, het in Lentemaand reeds twee vragmotors “gevang”.
-
Fel boete vir huide
Francois Gerome Bok (35) is onlangs in die Upington-streekshof skuldig bevind aan die besit van vier ietermagog-huide.
-
Kolwe weer in aandreeks geswaai
Die Laerskool Staats in Kimberley bied vanjaar weer die Staats Pro 20-aandreeks aan.
-
Twyfelhoekie: Hoop help teen leeg-leeg-gevoel
Soms wens ’n mens net jy kan iemand se hart vashou en beter maak van al die seer wat daarin is.


