Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wind jaag vuur, vrees aan
Terwyl uitgebreide brande Maandag (10/10) ’n vyfde dag in die Noord-Kaap gewoed het, is gevrees dat dit ook huise in Daniëlskuil in gevaar kon stel.
-
Vandalism sabotages city’s tourism sector
The destruction, removal, theft and defacement of memorial plaques, statues and busts in Kimberley is economic sabotage, as their absence diminishes the appeal that draws tourists to the city, adversely impacting the tourist sector.
-
-
Skok ná moord op Christiana-sakeman
Haar man sou sonder teëstribbeling die geld oorhandig het, sê Lizette Visser (68), wie se man, Gerhard (68), in Christiana doodgeskiet is.
-
Voormalige eerste burger in hof vir beweerde bedrog
Brenda Mpamba, ‘n ANC-raadslid en voormalige burgemeester van die Thembelihle-munisipaliteit in Hopetown, staar twee aanklagte van bedrog in die gesig.
-
An avenue for the digital empowerment of SA’s youth
A Gr.9 learner of the William Pescod High School in Kimberley is most likely the youngest person in South Africa to receive a Microsoft Office Specialist: Associated certificate.
-
Woman passed away after being raped, set alight with paraffin
The 34-year-old female who was allegedly raped and set alight on Friday, 7 October, succumbed to her injuries on Saturday.
-
Erfenisroete oop vir reisgieriges
Die langste erfenisroete in Suid-Afrika – 1 000 km vanaf Tulbagh en Ceres in die suide tot by Kuruman in die noorde – word eersdaags bekendgestel.
-
Gemeente ‘juig’ ná 150 jaar
Op dieselfde perseel waar “en zeer nette Kerktent” in Kimberley opgerig is, vier ’n gemeente sy 150ste bestaansjaar met ’n feesnaweek.
-
Vuil linne (nie) in openbaar gewas
Vuil linne wat al meer as drie weke lank by die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal in Kimberley ophoop, word as ’n “absolute laagtepunt” beskryf.










