Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
NC children granted a reason to smile
Last week, a total of 23 young children from the Northern Cape underwent life-changing surgery during another Smile Week at the Burns Unit of the Robert Mangaliso Sobukwe Hospital (RMSH) in Kimberley.
-
NK-inwoners kwesbaar vir misdaad
Dit is duidelik dat die misdaadgolf wat oor Suid-Afrika spoel, ook die Noord-Kaap tref, en nog nooit het inwoners so kwesbaar vir misdaad gevoel soos nou nie, meen die VF Plus en die DA.
-
Onmin in hof ná beweerde dreigemente
In nog ’n dramatiese wending in die Piet Els-moordverhoor in die hooggeregshof in Kimberley het ’n beskuldigde klagte ingedien teen twee medebeskuldigdes, waaronder ’n seun van oudpres. Jacob Zuma.
-
Niemand nog in hegtenis ná rowers ‘miljoene’ op Vosburg-plaas buit
Niemand is nog aangekeer ná ’n gewapende rooftog drie weke gelede op ’n plaas buite Vosburg nie.
-
Inbreker wat Douglas-man doodskiet nog op vrye voet
Die inbreker wat Martin van Greuning (66) verlede week in die vroeë oggendure in sy huis in Douglas doodgeskiet het, is nog op vrye voet.
-
Acts of good will go far
The Members of the Northern Cape High Rotary Interact committed to a variety of outreaches this year.
-
Vakadviseur vir werk vereer
’n Vakadviseur verbonde aan die Noord-Kaapse departement van onderwys het ’n nasionale eerbewys as die beste WOW-onderwyser van die jaar ontvang.
-
Piet Els-moordverhoor: Taktiese eenheid beskerm hofingange
Die polisie het vandeesweek die voertuig-ingange van die hooggeregshof in Kimberley gesluit en in die hofsaal gesit waar sewe aangeklaagdes, waaronder ’n seun van oudpres. Jacob Zuma, van die moord op Piet Els, aangekla word.
-
Laat waai met luukse driekaasbraaibroodjies
Min dinge kom by ’n klassieke braaibroodjie op winkelwitbrood, maar as jy nou moet karring aan ’n wenresep, word hierdie kombinasie ten sterkste aanbeveel.
-
Money spent wisely
Are you waiting for Black Friday and Cyber Monday to do your festive season shopping?.









