Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vernieler se dade ‘tevergeefs’
’n Gedenksteen vir die sanger Bles Bridges naby Bloemhof, waar hy in Maart 2000 verongeluk het, is gevandaliseer.
-
Skop ‘teeblare’ in ander rekordhouers se oë
Sy woon in Wuppertal, die tuiste van rooibostee, en is nou die wêreldrekordhouer in die maak van die meeste koppies tee in ’n uur – 249.
-
Twyfelhoekie: Só gaan ’n gemeenskap vorentoe
Ek het die voorreg gehad om ’n geleentheidspreker op ’n geselligheid te wees waar ’n nuwe uitbreiding vir die versorging van bejaardes bekendgestel word.
-
Swak diens bly kwel
Die nalaat van die Dawid Kruiper-munisipaliteit om die emmers van die omstrede emmertoiletstelsel gereeld leeg te maak, het inwoners opnuut ontevrede.
-
‘Exploit Kimberley’s steam engine history’
Kimberley, a unique city of internationally important history, its Big Hole and ancillary tourist attractions should be marketed more thoroughly to attract international tourists willing to spend money.
-
Hoofartikel: In japtrap skop 12 j. sy skoolskoene uit
Dié tyd van die jaar wys die druppels van die eerste lentereën, wat aan milddadige persblou-jakarandabloeisels hang, dat dit Oktober is.
-
Ocean’s treasures discovered one sailing race at a time
Kimberley-born Tshepo Mohale is one of six Royal Cape Yacht Club (RCYC) Sailing Academy members to be the first crew from marginalised communities to race the iconic Cape2Rio on-board the Alexforbes ArchAngel.
-
Potpourri: Kyk, 2023 lê en loer
Oor ’n rapsie, meer as twee maande, is die jaar 2022 iets van die verlede.
-
Vigilance vital
The Northern Cape is a human trafficking hotspot, and deemed a reality in Postmasburg.
-
Span wen op ’n galop
Om op ’n wildvreemde perd op ’n vinnige galop aan tentpegging deel te neem, terwyl jy nie weet hoe die perd gaan reageer nie – dít is uitdagend.







