Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Online admission open for late school applications
The Northern Cape Department of Education is busy finalising the placement of unplaced learners who applied during the admission period of 23 May to 20 June.
-
Derde groot ongeluk in NK binne 2 maande
Altesaam 24 mense het binne die afgelope twee maande in drie afsonderlike gru-ongelukke hul lewe op Noord-Kaapse hoofpaaie verloor.
-
Party verheug nadat “kaderontplooiing gefnuik is”
Die Namakwa Civic Movement-party (NCM) in die Khâi Ma-munisipaliteit in Pofadder is verheug nadat hulle ’n ontevrede werknemer gesteun het wat ’n suksesvolle grief teen ’n onreëlmatige aanstelling ingedien het.
-
Staats Pro20 Night League now held at Diamond Oval
The Staats Pro20 Night League, presented by the Staats Primary School in Kimberley, is currently taking place, to be concluded on 4 and 5 November.
-
Matrieks in Noord-Kaap reg vir eindeksamen
’n Totaal van 16 105 kandidate het vanoggend (31/10) by eksamenlokale oor die Noord-Kaap heen vir hul eerste vraestel in die matriekeindeksamen opgedaag.
-
Ruiterkuns bied bewondering; verg vaardighede
Om op ’n wildvreemde perd op ’n vinnige galop aan tentpegging deel te neem, terwyl jy nie weet hoe die perd gaan reageer nie – dít is uitdagend.
-
Uitdagings, kameraadskap deel van avontuurlike Titans-hindernisren
Die tweede Titans Chase-avontuurreeks by Oewerkuier, teen die Vaalrivier, in Christiana vind eersdaags plaas, en kaartjies vir deelname kan gewen word.
-
US warns of possible terror attack in Sandton, South Africa
South Africa is on high alert after the Unites States issued a warning that terrorists may be planning to conduct an attack targeting large gatherings of people at an unspecified location in Sandton, South Africa.
-
Expedition rediscovers wonders along Forgotten Highway
The launch of the Forgotten Highway, the longest heritage route in South Africa, is currently underway.
-
‘Swak herstelwerk’ ontstel
Sakelui in een van Kimberley se besigste sakegebiede vlak by die Groot Gat is raadop oor die swak deurgangsroetes.










