Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Departementshoof in hof oor pensioenbydraes
Die nuutaangestelde hoof van die Noord-Kaapse departement van openbare werke, dr. Johnny Mackay (58), het Vrydag (28/10) vlugtig in die streekhof in Upington verskyn op 271 aanklagte van oortredings van die Wet op Pensioenfondse.
-
Provincial boxing bouts in Kby
After a successful tournament in June, the Fight Arts Promotions Boxing Tournament returns to Sun Flamingo in Kimberley on 12 November.
-
Vroue brei vir kanker
Die Boesemvriendinne-projek van Solidariteit Helpende Hand het reeds meer as 4 000 gebreide borsprosteses verskaf aan vroue wat hul borste weens borskanker verloor het.
-
Deadly weapons ruling the road
In most circumstances reckless drivers never had any intention, be it due to anger or another motivation, to injure or kill people in the vehicle accidents they cause.
-
Etes soos g’n ander
Restaurant Klein JAN van die Suid-Afrikaanse Michelin-ster-sjef Jan Hendrik van der Westhuizen is gekies as een van die wêreld se tien buitengewoonste hoëgehalte-koservarings.
-
Einde van Pro20-krieketaandreeks in sig; groot opwinding nog te wagte
Die Pro20 Aandreeks, deur die Laerskool Staats in Kimberley, se wedstryde vir die halfeindstryd en eindstryd vind op die Diamant-ovaal in Cassandra plaas.
-
Twyfelhoekie: Vaardigheid het werklik geen perke
Ons kan so maklik verskonings uitdink hoekom ons iets nie kan doen nie.
-
-
Sprinkaanplaag dalk erger dié seisoen
As voorsorg nie getref word nie, moet die land voorberei vir ’n groter probleem met sprinkane as verlede jaar, sê Agri SA.
-
Lewens kortgeknip
Altesaam 24 mense het binne die afgelope twee maande in drie afsonderlike gru-ongelukke hul lewe op Noord-Kaapse hoofpaaie verloor.




