Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Spoor van potensiaal strek deur die Karoo
Die moontlikhede wat die langste erfenisroete in Suid-Afrika kan ontsluit, is net so wyd soos die horisonne waarlangs die Vergete Grootpad-roete vir ongeveer 1?000?km vanaf Ceres in die suide tot Kuruman in die noorde strek.
-
Twyfelhoekie: Luister, selfs wanneer woorde ontbreek
Aan die wonder van taal en die krag van woorde en die betekenis van goed gebruikte woorde kan niemand twyfel nie.
-
Spoor van potensiaal strek deur Karoo
Die moontlikhede wat die langste erfenisroete in Suid-Afrika kan ontsluit, is net so wyd soos die horisonne waarlangs die Vergete Grootpad-roete vir ongeveer 1 000 km vanaf Ceres in die suide tot Kuruman in die noorde strek.
-
Good works aided by races
The mountain bike events of the recent Kelrn MTB Classic were dominated by the Day brothers from the North West province.
-
Leerlinge ryg pryse in
Op die prysuitdelingsgeleentheid van die Hoërskool De Aar (HSDA) is 220 leerlinge vir akademiese en sportprestasies beloon.
-
Rolprentmaker Eric Kok reik verder as NK
Eric Kok, boorling van Roodepan by Kimberley, skrywer, dramaturg, regisseur en rolprentmaker van formaat, se oë is reeds op die Oscar-eerbewyse nadat sy rolprent Liesbet vyf eerbewyse, insluitend dié vir beste rolprent, op die onlangse Thokoza-rolpre
-
Kameeldoring: Eva, wees bedag
’n Dag of wat ná ’n afspraak by ’n spesialis êrens in ’n stad, bars ’n herinnering deur die newels.
-
Hoofartikel: Doen jou deel en beskerm kinders
Gemiddeld elke vyf uur raak ’n kind in Suid-Afrika weg, en 23% van dié kinders word nooit gevind nie, of word dood aangetref, of beland in mensehandel.
-
Sakkie se Arkie rig olyftak aan munisipaliteit
Die eienaar van die Sakkie se Arkie-toeristeboot by Upington wat jare lank in ’n hofstryd oor sy huurkontrak met die munisipaliteit gewikkel is, versoek vreedsame onderhandelinge.
-
Vermeende verkragter erken hy ‘hou van vroue’
Douglas Mtukwane (42), eertydse departementele woordvoerder van onderwys wat skuld op vier aanklagte van verkragting ontken, voer aan hy word “kwaadwillig vervolg”.






