Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Twyfelhoekie: Groei vind nimmereindigend plaas
So spoggerig soos net ’n pa en ’n ma kan wees, staan die ma tussen ’n klompie mense met haar bondeltjie en spog.
-
Hopetown-blits wen goud
TJ van der Walt (18), blitsatleet van Hopetown, het Saterdag (10/12) ’n goue medalje in die 400 m-nommer op die Afrika-unie-sportraad (AUSC) se Streek 5-jeugspele in Lilongwe, Malawi, verower.
-
-
Koerant neem ’n blaaskans, maar nuus bly aanlyn te kry
Dit is NoordkaapBulletin se laaste uitgawe vir 2022. Die eerste uitgawe vir 2023 verskyn op Donderdag 12 Januarie.
-
-
Broer waarsku beskuldigde teen meelopers
’n Broer van een van die beskuldigdes in die moordsaak waarin drie lede van die Brand-gesin van Hartswater vermoor is, het haar glo gewaarsku dat die mense met wie sy meng net “probleme” kan veroorsaak.
-
-
Vakansie kry dag by
Dinsdag 27 Desember is tot ’n openbare vakansiedag verklaar omdat Kersdag vanjaar op ’n Sondag val.
-
Organisasies kan nog aansoek doen om te baat
Liefdadigheidsorganisasies van oor die Noord-Kaap en Vrystaat heen kan voordeel trek uit Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds.






