Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Verfrissende mango resepte vir die Afrika-somer
Mango’s versinnebeeld somer en vakansie. Dis wonderlike vrugte wat heerlik proe in soet- en soutgeregte en die heldergeel kleur van mango’s maak dit beslis die gunsteling op ’n somerpartytjie.
-
-
Prioritise budgeting as you celebrate the festive season
With the holiday season upon us, we can all be tempted to overspend on travelling, entertainment, luxury gifts for our loved ones and indulging in non-essential goods. The festive season is about spending time together and celebrating with friends an
-
Infrastruktuur-ramp dreig in Kimberley
Die stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley waar inwoners onlangs sonder waarskuwing vir vyf dae sonder water gelaat is, het by ‘n openbare vergadering verskonend gesê dat sommige amptenare nie hul werk doen nie.
-
Polisie vra hulp met opsporing van Thabong-tiener
’n Ma van Thabong in die Vrystaat is desperaat op soek na haar vermiste 14-jarige dogter wat al vir meer as ’n week vermis word.
-
Departement waarsku mense teen hondsdolheid
Die grens tussen die Vrystaat en Lesotho is een van die gebiede waar hondsdolheid algemeen voorkom.
-
Kersgeskenke wat ‘sommer vir vyf geslagte se kinders sal hou’
As jy hierdie Kersfees die kinders wil bederf, koop vir hulle nie net speelgoed waarmee hulle ure lank pret kan hê nie, maar ondersteun ook sommer plaaslike vervaardigers.
-
Waterpompe in Kby herstel en binnekort sal watertoevoer herstel wees
Die herstelwerk aan pompe by die Riverton-watersuiweringsaanleg in Kimberley is voltooi en al vier pompe is gisteraand weer geinstalleer.
-
Precautionary actions for drivers going on holiday
December is one of the busiest times of the year on South African roads. However, not every traveller is fortunate enough to reach their intended destination.
-
’n Korslose, moeitelose melktert-bederfie
Desembervakansie is sinoniem met lekker eet en die meeste mense is lief vir melktert. Dit kan as ’n verversing saam met ’n laatmiddag koffie geniet word of as nagereg.










