Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Program van nut vir jeug
Die vyfde jaarlikse Noord-Kaapse jeugleierskonferensie vir hoërskoolleerlinge, wat in Desember aangebied is, het met ’n rekordgetal van meer as 100 deelnemers gespog.
-
Bestuur hou ‘hart in hande’
Die stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley waar inwoners tydens die Desember-vakansie sonder waarskuwing vir vyf dae sonder water gelaat is, het by ’n openbare vergadering verskonend gesê dat sommige amptenare nie hul werk do
-
Oom Soldaat kry nuwe tuiste
Die oudste Suid-Afrikaanse veteraan van die Tweede Wêreldoorlog, en laaste lid van dié oorlog se veterane van die destydse Suid-Afrikaanse Kaapse Kleurlingkorps, kan nou sy dae in ’n splinternuwe huis in Kimberley deurbring.
-
-
-
-
Blokraaie digitaal op Netwerk24 te kry
Digitale blokraaisels en aanlyn speletjies is van Netwerk24 se jongste toevoegings tot sy intekenaar-aanbod.
-
Twyfelhoekie: Laaie reggepak vir jaar wat voorlê
Hier so met die wegspring van die jaar is dit darem vir my baie duidelik dat ek die nuwe jaar nie met ’n kantoor met oorvol laaie kan ingaan nie.
-
Leenspelers terug by Griekwas
Zander du Plessis en Sango Xamlashe, wat deur die Griekwas aan die Leeus geleen is, is voorlopig terug in Kimberley.
-
Save soil, step by step
After walking nearly 6 000 km across South Africa, Save Soil ambassador, Tseke Nkadimeng, arrived in Kimberley on Friday (06/01), wearing his seventh pair of shoes since his journey commenced.








