Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Future stars moulded here
A first-of-its-kind sporting hub emerged in the heart of the Northern Cape with the official inauguration of the Sol Plaatje University’s (SPU) sport precinct in Kimberley.
-
-
Vang ’n damknewel
Die jaarlikse Bloemhof Bonanza-hengelkompetisie vind van Donderdag (27/04) tot Sondag by die Bloemhofdam plaas, en talle pryse is te wen. Hengelaars kan hulle tot voor 10:00 op Donderdag vir dié oewer- en boothengelbyeenkoms inskryf, wanneer die komp
-
Kameeldoring: Dié wonde wys nie
“Some wounds never show, not even in the mirror, until we see them in the expressions on the faces of people we love.” – Cameron Jace, Cinderella Dressed in Ashes.
-
Potpourri: Ooreenkomste wen
Iemand stuur onlangs vir my ’n dierbare video. Dit gaan oor kindertjies wat twee-twee afgeneem word, en die volgende vraag word aan altwee gestel: “Wat is, volgens julle, die grootste verskil tussen julle?”
-
Twyfelhoekie: Selfregverdiging kom teen ’n prys
Ons doen dit almal. Ons regverdig onsself te maklik. En kyk te vinnig weg van onsself af.
-
Hiér is petrol die duurste in SA
Inwoners van Gordonia-Sentraal betaal tans die meeste vir brandstof in Suid-Afrika.
-
Tuks kry hipotese vir ‘feetjiesirkels’
Oor feetjiesirkels – die kaal gespasieerde kolle wat in dele van die Noord-Kaap, maar veral in Namibië, voorkom – is al dekades lank bespiegel.
-
Theys weer aangestel as NK-gesondheidshoof
Dr. Dion Theys is weer as die waarnemende departementshoof aangestel terwyl hy steeds ’n aangeklaagde in ’n bedrogsaak is.
-
Chirurgie-agterstand by tersiêre hospitaal breek moed
’n Vrou van Postmasburg wat sedert 2019 wag om ’n operasie te ondergaan, is Donderdag (20/04) ná ’n lang wag by die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal in Kimberley huis toe gestuur sonder dat die prosedure uitgevoer is.





