Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Hoofartikel: Dié in grootse werk maklik uitgebuit
Tydens vroegoggend-staptogte oor die pas afgelope Paasnaweek was die woonbuurte stil.
-
Nog plek oop by boskonsert
Die agtste Mokala-boskonsert met Pietman Geldenhuys as die gaskunstenaar vind volgende naweek, 21 tot 23 April, in die Mokala- Nasionale Park plaas.
-
AGW tips hat to medal winners
A gold and a silver medalist emerged yet again from the midst of Athletics Griqualand West (AGW) atheletes during the 2023 Athletics South Africa (ASA) Youth and Junior Championships in Pietermaritzburg recently.
-
‘Grain of rice tips scale’
The new management of the Northern Cape Chamber of Commerce and Industry (Nocci) was recently elected, following the nomination of members for the executive committee for 2023-’25.
-
Twyfelhoekie: Vrede kosbaar en groter as alle begrip
Die afgelope week kry ek ’n boodskap van iemand wat lui dat as iets ’n mens se vrede kos, is dit te duur.
-
Nuwe hoof het hoë strewe
Ná drie maande is die nuwe hoof van die Kimberley Girls’ High School, die Diamantstad se oudste meisieskool, tuis en gaan sy “bly totdat sy eendag aftree”.
-
Potpourri: Leer uit teleurstelling
Die uniekheid van negatiewe emosies verskil soos die uniekheid van mense verskil.
-
-
Dís hoe die jonges rol
Die lede van die twee Noord-Kaapse o.18-spanne wat aan die Suid-Afrikaanse junior rolbalkampioenskap deelgeneem het, beskou dit as ’n goeie leerskool om meer toegewyd vir toekomstige byeenkomste te speel.
-
R31 eis twee se lewe
Op die vooraand van Paasnaweek is twee mense dood en 15 beseer in ’n botsing tussen ’n taxi en ’n motor op die berugte R31-pad buite Daniëlskuil.





