Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Griekwas vier sege teen Griffons met ses drieë; ploeg in stof teen Haaie
Ná Saterdag (29/04) se Curriebekerwedstryd tussen die Griekwas en die Haaie, is die Haaie besig om al hoe nader aan die voorlopers in die reeks te sirkel.
-
NC artists can exhibit
Artists from the Northern Cape are invited to submit their work for selection to participate in the fifth Northern Cape Artist Exhibition, taking place at the William Humphreys Art Gallery (Whag) in Kimberley.
-
Potpourri: Eetgoed krap om
Sy het by haar kollega se kantoor ingestap en inligting gevra om haar werk te voltooi.
-
Recruitment for SA Navy divers this week in Kimberley
Northern Cape residents interested in joining the South African Navy as a diver are invited to the recruitment process on Thursday, 4 May, and Friday, 5 May, at the Karin Muir swimming pool in Kimberley.
-
Polisie, vragmotoreienaars op gereedheidsgrondslag
Die polisie in die Noord-Kaap sê hulle het veiligheidsmaatreëls in plek vir die beplande staking van vragmotorbestuurders wat Sondag (30/04) sou begin.
-
Veilings, skenkings hupstoot vir fonds
’n Mooi bedrag van R24 900 is met twee veilings ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds ingesamel.
-
Kakamas-juffrou skep NK-kinderboek
’n Kokerboom en ’n suikerbekkie is die hoofkarakters in ’n opvoedkundige en vermaaklike kinderleesboek wat deur ’n onderwyser aan die Hoërskool Martin Oosthuizen (HMO) in Kakamas geskryf en illustreer is.
-
Sportdagboek / Sports diary
Dié bondige inskrywings, van sportgebeure oor die hele Noord-Kaap heen, word gratis deur NoordkaapBulletin geplaas.
-
Dagboek / Diary
Watter markte, feeste, pretgeleenthede of uitstallings en vertonings – vir die hele gesin vind in die Noord-Kaap plaas? Bestudeer dié bondige inskrywings in die dagboek van NoordkaapBulletin, en vind uit!
-
Maak jouself maklik-mooi vir elke dag
Vroue hoef nie vir ’n spesiale geleentheid te wag om mooi te lyk nie, en dit is maklik om elke dag jou beste te lyk.







