Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kameeldoring: Wortels is vervleg
“Families are like branches on a tree. We grow in different directions, yet our roots remain as one.” – Onbekend.
-
Second run still a joy
The second Freedom Day Run event, presented by the Kuruman Running Club (KRC), saw more than 300 participants show up on Saturday, 29 April.
-
Aansoek begin van voor
Die borgtogaansoek van ’n man wat van die verkragting van ’n 11-jarige meisie op twee geleenthede in Galeshewe aangekla word, moet van voor af begin.
-
-
Afbreuk heers
Vandale wat die afgelope jare geskiedkundige standbeelde in Kimberley vernietig het, het die Africana-navorsingsbiblioteek genoop om standbeelde om sy gebou te verwyder.
-
Poubloues pronk ná stryd teen Goue Leeus
Die Griekwas het Vrydag (05/05) ’n sterk Goue Leeu-span met 25 – 21 in die Curriebeker-reeks in Kimberley geklop.
-
Hoofartikel: Mens: Ewige bron van verstomming
Die onlangse Oos-Kaapse jagtog van die president van die Verenigde Arabiese Emirate en sy koninklike geselskap is een van daardie gebeure wat ’n mens stom laat, want gemengde gedagtes hieroor laat ’n mens se tong knoop.
-
Potpourri: Respek altyd mode
Soms wonder ek wat van die wêreld gaan word as daar geen krieseltjie respek bestaan nie.
-
Werknemer van myn se skietdood verder ondersoek
Die polisie ondersoek ’n saak van moord nadat Norman Motlapele Setswaise (54) einde April doodgeskiet is.
-
Several of gang halted
A total of 19 members of the Hollanders gang appeared in the Kimberley Magistrates’ Court on Friday (05/05), facing 56 charges collectively.



