Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vyf in hof vir koperkabeldiefstal van Eskom
Vyf mans wat daarvan aangekla word dat hulle 222 kg koperkabels van Eskom by Heuningvlei gesteel het, het verlede week in die Mothibistad-landdroshof verskyn.
-
Waterkrisis in Warrenton vererger ná vragmotor omslaan
’n Vragmotor wat gebruik word om water na inwoners van Warrenton te vervoer, het laatmiddag op Vrydag 26 Mei omgeslaan.
-
Kby-gemeenskap eis ‘geen borgtog’ vir man wat glo gesin mishandel
Gemeenskapslede het Vrydag 26 Mei ’n Kimberleyse landdros versoek om nie borgtog toe te staan aan ’n man wat sy vrou en kinders na bewering “emosioneel, fisiek en geestelik“ mishandel het nie.
-
‘Niks gaan aan’ om Noord-Kaap dorp van waterkrisis te red
Dat “basies niks” in Warrenton aangaan om die waterkrisis van meer as drie maande in die Noord-Kaapse dorp reg langs die Vaalrivier op te los nie, is die grootste besef waartoe Marie Sukers, ACDP-LP in die Nasionale Vergadering, gekom het.
-
Gesondheidshoof “dronkgeslaan” oor gebrek aan dokumente
Dr. Dion Theys, waarnemende hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid wat van oortredings van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur aangekla word, het Donderdag saamgestem dis “hoogs eienaardig” dat ondersteunende dokumente vir duur losieskontrakte vermis is.
-
‘Nothing happening’ to solve water crisis in Northern Cape town
“Basically nothing” is happening in Warrenton to solve the water crisis of more than three months in this Northern Cape town right next to the Vaal River.
-
Dorpsrade stel teleur
Die Dawid Kruiper-munisipaliteit in Upington kan met strafregtelike klagte te kampe hê indien hy nie dringend ingryp met betrekking tot die riool wat reeds meer as vier jaar direk in die Oranjerivier invloei nie.
-
First masters’ capped
A total of 766 graduands were capped at the eighth graduation ceremony of the Sol Plaatje University (SPU) in Kimberley, and the university also celebrated its first masters’ graduates at this ceremony.
-
Sportdagboek: Watter sportgebeure vind in jou omgewing plaas?
Dié bondige inskrywings, van sportgebeure oor die hele Noord-Kaap heen, word gratis deur NoordkaapBulletin geplaas.
-
Dagboek: Wat om te doen, wat om by te woon
Dié bondige inskrywings, van gebeure oor die hele Noord-Kaap heen, word gratis deur NoordkaapBulletin geplaas.









